Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Opper Towenaar
Opper Towenares

(image) (image)

Die titel van Opper-towenaar word slegs na 'n leeftyd se studie en prestasies daarmee saam toegeken. Hooftowenaars word dikwels in opvoedingsposisies aangewend of as raadgewers aan hulle wat wys genoeg is om na die vrugte van hul wysheid te soek. Baie neig om welvarende beskermhere te wees, 'n winsgewende bedryf vir beide partye aangesien dit buiten 'n woordjie van advies so af en toe, die towenaar die vryheid gee om sy navorsing ongesteurd te doen. Van hulle is baie sku vir die beskawing en spandeer hulle tyd as kluisenaars, dikwels om iets te bestudeer wat die meeste geneig sal wees om af te keur.

Al word hulle nie opgelei vir enige soort geveg nie, kan 'n hooftowenaar indien nodig die volle mag van hulle toorkuns loslaat, iets wat nie ligtelik opgeneem moet word nie.

Spesiale Nota's: Die hooftowenaar se vuurballe besit toorkrag en het altyd 'n baie goeie kans om 'n teenstander te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na: Rooi Towenaar
Bevorder na: Groot Towenaar
Skuiwe: 59
LP: 54
Beweging: 5
EP: 220
Vlak: 3
Orde: neutraal
IDArch Mage
Vermoëns:
(image)staf
impak
7 - 2
nabygeveg
(image)vuurbal
vuur
12 - 4
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur20%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%